Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Oor bokdrolletjies en rosyntjies - Jonathan Jansen (First edition)

Oor bokdrolletjies en rosyntjies - Jonathan Jansen (First edition)

Regular price R 59.00 ZAR
Regular price Sale price R 59.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

"Toe Prof. Jonathan Jansen 'n kind was, het sy ma 'n spreekwoord gehad wat hom bygebly het: 'My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies, al lyk dit baie dieselfde. Moet nooit die twee deurmekaar kry nie.'

Dis dan ook wat hy voortdurend in sy rubrieke doen wat die afgelope jare so gewild geword het in die Afrikaanse koerante: hy skei die kaf en die korrels op 'n onderhoudende manier.

Hy glo nie daaraan om te maak of iets reg is as dit verkeerd is nie. Hy glo nie in toesmeerdery nie. Hy glo daarin om goed reguit te sê, soos dit is.

Prof. Jansen het al naam gemaak in die land, en nie alleen weens die Reitz-vier nie. Hy het die slag om die groot vraagstukke van ons land — menswees, ras, politiek, godsdienst, saamleef al is dit moeilik — uit 'n gewone persoon se oogpunt te benader, met 'n sin vir humor maar ook met deernis.

Gevra oor die sukses van sy omstrede rubrieke, sê hy: 'Man, mens moet altyd minstens die helfte van jou lesers die duiwel in maak — dit moet net nooit dieselfde helfte wees nie.'

Dis 'n boek wat mens om die braaiplek, in die klaskamer of op die bus aan die dink en aan die praat sal sit."

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 20cm; W: 13cm; H: 2cm

Weight

0.26 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details