Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Onse Vaders - Karin Brynard (First edition)

Onse Vaders - Karin Brynard (First edition)

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In ’n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop ’n huisroof skeef.

Die slagoffer, ’n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek.

Kaptein Albertus Markus Beeslaar, op besoek aan dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Saam met die formidabele kaptein Vuyokazi Quebeka word elke kultuur- en geldklip op dié dorp omgedop op soek na die moordenaar.

Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto, ’n lewensgevaarlike plek vir buitestanders – soos Ghaap. Maar daar is nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na ’n vrou en haar kind wat tydens ’n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word.

In die proses moet The Father aangedurf word – ’n man met so ’n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is bloot ’n urban legend...

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:21.3cm; W: 13.8cm; H: 3.8cm

Weight

0.58 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details