Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Onse hymie - Etienne LeRoux (First edition)

Onse hymie - Etienne LeRoux (First edition)

Regular price R 150.00 ZAR
Regular price Sale price R 150.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Onse Hymie is Etienne Leroux se eerste boek in ses jaar, en daarmee sit hy die vernuwing voort wat sy vorige werk, Magersfontein, O Magersfontein!, ingelui het.

Onse Hymie, Kaptein Hymie Rabinowitz, alias Flash Gordon, die Blits van die Karoo, alias Hymie Marinkowitz, vaar saam met sy co-pilot Johannes Garries in sy kombi die diep-Karoo in. Op pad Kaap toe, in ’n see van botterblomme of gousblomme of wat ook al, kom hulle af op die Vleispaleis, ’n spa sonder weerga.

Soos in die omstrede Magersfontein, O Magersfontein!, waarmee Leroux ’n stilswye van vier jaar verbreek het, bind hy hier ’n verskeidenheid van karakters saam in ’n vinnig vloeiende verhaal met ’n sterk satiries-filosofiese inslag. Onse Hymie se swerftog sal die leser tot by sy onafwendbare einde meevoer.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.8 cm; W: 14.3 cm; H: 1.2 cm

Weight

0.29 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details