Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Ons gaan trou!: Voorbereiding vir ’n gelukkige huwelik - Koosie Delport (First edition)

Ons gaan trou!: Voorbereiding vir ’n gelukkige huwelik - Koosie Delport (First edition)

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Jy en jou verloofde staan op die punt om te trou: een van die mooiste gebeurtenisse in enige mens se lewe. 

Miskien is julle al besig om planne te maak en voorbereidings te tref vir alles wat op dié mooi dag - en daarna! - moet gebeur. Geniet dit. Dis dinge wat ’n mens altyd sal onthou.

’n Mens moet net nie meer tyd aan die reëlings vir die bevestiging en onthaal en die wittebrood bestee as aan die voorbereiding vir ’n sinvolle huweliksverhouding nie. Die hegte verhouding tussen ’n man en vrou kan baie mooi en ryk wees. Maar juis omdat julle twee in die huwelik so naby aan mekaar gaan lewe, stel dit hoë eise aan elkeen van julle. 

Daarom mag geen voornemende egpaar die huwelik onvoorbereid betree nie. Dit is juis waamee hierdie gids vir huweliksvoorbereiding julle wil help: om julleself deeglik voor te berei om van julle huwelik ’n gelukkige en ryk verhouding te maak.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

20.4cm; W: 14.8cm; H: 0.9cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details