The Story Station
Nasionale Kruger-Wildtuin: ’n Besoekersgids - Leo Braack
Nasionale Kruger-Wildtuin: ’n Besoekersgids - Leo Braack
Couldn't load pickup availability
As een van die wêreld se grootste wildtuine, is die Nasionale Krugerwildtuin onoortreflik wat die rykheid van sy dierelewe betref. In hierdie boek bied ’n jong wetenskaplike wat die wildtuin intiem ken, u ’n kykie op die natuurlike skatkis van hierdie wonderwêreld. Aan die hand van die teks en foto's leer die besoeker aan die windtuin die soogdiere, voëls, reptiele, amfibieë, en kleiner natuurlewe ken wat waarskynlike teengekom sal word. Hul habitat, gewoontes, en spesifieke kenmerke wat nuttig is vir identifikasie, word ook uitgelig.
Ander hoofstukke beskryf die bome, blomme, grassoorte en selfs die topografiese kenmerke waaruit die wye verskeidenheid habitatte in die Nasionale Krugerwildtuin saamgestel is. Verder is daar wenke vir die wildkyker; gedetailleerde lyste van die kampe en die akkommodasie wat elkeen bied; raad oor hoe om die beste uit u besoek te haal; en - ’n unieke kenmerk - beskrywings en kaarte van die beste wildkykritte vir elke deel van die wildtuin. Met meer as 180 volkleurfoto's en ’n fauna- en floralys is dit ’n onmisbare veldgids.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 15.1cm; H: 1.6cm
Weight
Weight
0.4 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






