Nagdissipels: Oor kwelvrae van die geloof - Ferdinand Deist (First edition)
Nagdissipels: Oor kwelvrae van die geloof - Ferdinand Deist (First edition)
Die denkende Christen vind dit vandag nie "maklik" om te glo nie. Daarvoor is daar te veel kwelvrae oor die geloof - en oor God.
Slaan die groot filosoof Bertrand Russell nie dalk die spyker op die kop waar hy sê dat die Christelike godsdiens ontaard het in 'n hunkering na die verlede, of die binding van die vrye intelligensie deur die woorde wat dom mense lank gelede uitgespreek het nie?
Dui geloof nie op 'n gebrek aan kennis en die lafhartige ontvlugting van die wêreld se probleme nie? Is gebed meer as net 'n illusie? Skuldbelydenis iets anders as masochisme? Het die kerk nie 'n logge liggaam geword wat in die pad staan van vooruitgang waarby alle mense baat kan vind nie?
Vir hierdie twyfelende dissipels van God, hulle wat Hom soos Nikodemus snags privaat konfronteer met hul onsekerheid, ontsluit Ferdinand Deist in NAGDISSIPELS nuwe moontlikhede vir geloof deur die ware wese van God te belig: die liefde wat alle verstand te bowe gaan.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.8cm; W: 14.3cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.18 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details