Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Nag in Sodom - R. Hendriks (First edition)

Nag in Sodom - R. Hendriks (First edition)

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

R. Hendriks het deur die jare reeds bekendheid verwerf vir sy spannende  speurverhale - iets wat ons in ons moderne leesstof bra skaars geraak het.

’n "Lekker" speurverhaal was egter nog altyd ’n gesogte "lekkerny". Daarom sal hierdie verhaal van een van ons bobaas speurverhaal-skrywers wat jare der jare gelede as vervolgverhaal in die destydse Brandwag verskyn het, beslis opnuut byval vind. 

Dr. Jim-arts van die Goudstad - het dit gerade geag om sy "pasiënte" na sy spreekkamer te ontbied en hulle tot groter versigtigheid te maan. Die oningeligte buitestaander sou egter verbaas wees indien hy bewus was wie dr. Jim se pasiënte werklik is!

Daar is Barto Geel, private speurder, wat afgevaardig word om dr. Jim se waarskuwing oor te dra aan Koos Sauer. Koos Sauer se voorliefde vir vroumense en drank, word juis deur dr. Jim as ’n kombinasie beskou wat uiters gevaarlik vir sy "praktyk" beoefen, is Jan Pypers, koerantman, besig om deur sy koerant Die Goudstad te blaai, en val sy oog vir die hoeveelste keer daardie week op ’n berig oor die bende diamantsmokkelaars wat blykbaar steeds bedrywiger word. Maar die bende kan nie Jan Pypers se aandag heeltemal in beslag neem nie, want hy wag juis op sy verloofde, Marie Sauer wat hom by sy kantoor sal kom haal. 

En Marie is tog immers van meer belang vir hom op hierdie stadium as ’n bende diamantsmokkelaars. Maar waar sou Marie dan so lank versuim? Sy moes tog reeds opgedaag het, want hy het haar motortjie reeds minute gelede om die hoek van die straat sien ry!

Min het Jan Pypers geweet dat hy gouer as wat y verwag het, met die bende diamantsmokkelaars deurmekaar sou raak. 

NAG IN SODOM is propvol spanning!

Condition

Ex-library (EL): I once lived in library. I may have some library stickers, stamps, or markings but I am still readable

Dimensions

L: 18.5cm; W: 12.7cm; H: 2.5cm

Weight

0.32 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details