Skip to product information
1 of 7

The Story Station

’n Stringetjie blou krale - E.K.M. Dido

’n Stringetjie blou krale - E.K.M. Dido

Regular price R 59.00 ZAR
Regular price Sale price R 59.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Dis eenvoudige klein krale. Gare wat eens op ’n tyd wit was en nou swart en smetterig lyk, is as rygstring gebruik. Iets kriewel in my gedagtes. Iets wat ek wil-wil onthou...

Nancy Karelse, dosent by ’n verpleegkollege, word geteister deur skrikwekkende nagmerries wat op hul beurt spanning veroorsaak tussen haar en haar man en kinders. Die hulp van sisi MaRhadebe, ’n wyse ou sangoma, word ingeroep. Om haar nek sien Nancy ’n stringetjie blou krale, en op ’n onverklaarbare manier weet sy dat dit ’n sleutel is tot haar kleinkinder-verlede - en die nagmerries.

In ’n verhaal vol drama én deernis herskep E.K.M. Dido hier die verlede van ’n vrou wat haar eie mense vergeet het en nou daarmee gekonfronteer word. Die kloof tussen twee wêrelde, en tussen twee kleurgroepe, word op unieke wyse blootgelê in hierdie verhaal van ’n dapper vrou wat worstel om te aanvaar en aanvaar te word.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.2cm; W: 13.6cm; H: 1.2cm

Weight

0.3 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details