Skip to product information
1 of 8

The Story Station

’n Pot vol winter - Maretha Maartens

’n Pot vol winter - Maretha Maartens

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

As Elizabeth dié aand toe die fliek vol bespreek was, maar daarop aangedring het om huis toe te gaan, sou sy nie alles op die berg weggegooi het nie. Sou sy nog wou leef.

Maar sy het nie.

Dit is in die ryptyd dat Elizabeth agterkom haar pa en ma het mekaar nie meer lief nie. Dit is ook in dié tyd dat Kurt vir ’n paar dae huis toe kom van die Grens af — Kurt wat al meer begin praat oor “liefde maak”. Elizabeth wens hy wil uit haar lewe padgee — al het sy juis nou iemand nodig om mee te praat. Want sy weet wat hy sal sê: “Jiss, dis bad. Jiss, dit is bad.” Dis al wat hy sal sê. En om die Here aan te roep, help nie. Vir haar en Talla het Hy vergeet.

’n Pot vol winter is geskryf vir jong volwassenes — die eerste in ’n nuwe reeks van HAUM-Literêr. Sonder skroom, maar met insig en verantwoordelikheid verwoord Maretha Maartens die ontsetting van ’n jong meisie se nood en bring só noodsaaklike vernuwing in die genre van die Afrikaanse jeugliteratuur.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21cm; W: 13.4cm; H: 0.6cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details