The Story Station
Mosaïek - Ferdinand Deist (First edition)
Mosaïek - Ferdinand Deist (First edition)
Couldn't load pickup availability
Lank vóór die Reformasie het teoloë al probleme ondervind met die eerste vyf boeke van die Ou Testament, en sedertdien het geleerdes talle vrae oor die Pentateug gestel: Is Genesis 2 ‘n vervolg op Genesis 1? Of is Genesis 1 en Genesis 2 twee verskillende skeppingsverhale? Wie het Eva Eva genoem? Was dit God of was dit Adam? Was daar ‘n sondvloed of vertel die Bybel ook ‘n vloedske verhaal? Is die eerste vyf boeke van die Ou Testament ontsnappings die skrywerk van Moses? Of is dit die geskiedenis van Israel wat deur oorlewering uitgebou en aangevul is totdat dit uiteindelik kultuslitteratuur in die Pentateug? Hoekom word God in die ou geskrifte dan Jahwe en dan weer Elohim genoem? Was die inname van Palestina plotseling, bloedig en finaal met ‘n onmiddelikke verleiding van die land onder die twaalf stamme, of was dit ‘n geleidelike, vreedsame inname?
In Mosaïek van Moses neem Ferdinand Deist die Pentateug as studieterrein en stel die navorsing wat oor die eerste vyf boeke van die Bybel gedoen is, chronologies uiteen met die argumente en teenargumente wat geleerdes sedert die Reformasie te berde gebring het. Hy gee ten slotte ‘n kritiese beskouing oor die voorstelling van die studie in ons tyd.
Mosaïek van Moses is ‘n boek vir elke denkende mens, veral vir die denkende Christen, wat antwoorde soek op die eg menslike vrae oor God en sy Woord.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.6cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.19 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






