Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Monster - Rudie van Rensburg (First edition)

Monster - Rudie van Rensburg (First edition)

Regular price R 220.00 ZAR
Regular price Sale price R 220.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die monster lê op loer.

Die laaste voerings van die oudpolisiespeurder Carl Bester (lesers onthou hom uit 2019 se Vloek) se lewe torring los toe sy verhouding met Sarah Theron eindig. Dit bring hom by ’n kruispad, en hy sluit aan by die Kaapstad-tak van Mercurius, ’n gesiglose steunpilaar van die CIA. 

Intussen word ’n wêreldbekende Saoediese joernalis in ’n konsulaat in Instanbul vermood, met ’n Suid-Afrikaanse joernalis as onwillige ooggetuie. Hy besef hy hou dinamiet in sy hand vas. Maar as hy sy kaarte reg speel, wen hy dalk ’n sorgelose nuwe lewe.

Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer. Sy pad kruis weer met dié van Sarah, ’n bekende word wreedsaam keel af gesny, en soortgelyke politieke moorde word uit die verlede opgediep. Saoediese agente en ’n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap. 

En wie is die geheimsinnige tussenganger, Bahir, wat Saoediese sake in Suid-Afrika onder ’n dekmantel orkestreer...

Condition

As new (AN): I'm hardly noticeably used and could be new. Some of my pages could be yellowed due to age but I am otherwise clean and flawless.

Dimensions

L: 23.4cm; W: 15.7cm; H: 2.8cm

Weight

0.49 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details