Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Miskien nooit - André P. Brink (First edition)

Miskien nooit - André P. Brink (First edition)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die toevallige ontmoeting van ’n middeljarige skrywer en ’n jong meisie, en die kortstondige verhouding wat daaruit ontstaan, is die basiese gegewe van hierdie nuwe roman deur André P. Brink. Tog kry hierdie klein verhaal ’n onverwagte dimensie en diepte, want die skrywer gee ’n verhaal wat op twee vlakke voortgaan.

Terwyl die verteller in Miskien Nooit sy verhaal vertel, word voortdurend gespeel met ’n moontlike ander aanbiedingswyse, naamlik die film, en besin hy hom oor die moontlikhede van sy verhaal in daardie medium, sodat die twee vlakke mekaar wedersyds ondersteun en verryk in hierdie roman oor die kortstondigheid en betreklikheid van alle dinge.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:22.1cm; W: 14.5cm; H: 1.7cm

Weight

0.37 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details