Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Mense-verhoudings wat werk - John C. Maxwell

Mense-verhoudings wat werk - John C. Maxwell

Regular price R 59.00 ZAR
Regular price Sale price R 59.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Jy kan die beste in ander na vore bring.

Om ’n leier te wees beteken om met mense te werk, en dit is nie altyd ’n maklike taak nie. Interpersoonlike verhoudings kan ’n leier maak of breek, of dit nou by die werk, die kerk, op ’n komitee of iewers anders is. Daarom is dit baie belangrik om ’n “mense-mens” te wees en jou eie vaardighede te ontwikkel om die kosbaarste van alle hulpbronne te benut, naamlik mense. John C. Maxwell verstaan die beginsels om mense te ontwikkel en hy deel dit in hierdie boek. Dit sal jou help om:

  • die kwaliteite van ’n doeltreffende leier te ontwikkel
  • mense te motiveer tot hulle eie voordeel
  • jou vaardighede te gebruik om mense aan te moedig tot voortrefflikheid
  • mense met moeilike persoonlikhede te verstaan en te help
  • konfrontasie te gebruik as ’n geleentheid vir groei
  • integriteit in jou verhoudings in te bou
  • ander te help om suksesvol te wees

Of jy verantwoordelik is vir ’n hele maatskappy se werknemers of slegs jou beste wil doen as hoof van die Sondagskool – wat jou bediening ook al is: hierdie boek kan jou help om goeie menseverhoudings te ontwikkel en ’n persoon te word wat deur ander gerespekteer word.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21cm; W: 13cm; H: 0.8cm

Weight

0.21 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details