Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Melk - Elsa Joubert (First edition)

Melk - Elsa Joubert (First edition)

Regular price R 600.00 ZAR
Regular price Sale price R 600.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Elsa Joubert het haar van die begin van haar skrywersloopbaan met Afrika besig gehou, en met Poppie Nongena, wêreldsukses behaal.

Hier is haar eerste kortverhaalbundel: indrukke versamel tydens baie Afrika-reise, wat oor byna ’n dekade heen gebroei het tot hierdie onthullende en onthutsende weergawes. In dié 10 verhale, elkeen onvergeetlik en uniek, word Afrika vir ons soos brood gebreek.

Hier is dit uitgesê soos nog selde - die geweld en die skoonheid  van Afrika soos ons hom nou leer ken. Hy praat hier met ’n stem wat niemand kan ontken nie - in Afrikaans.

Melk is aktualiteitsprosa van die hoogste rang. Dit dwing elke leser om sy staanplek en veronderstellings in verband met ons kontinent te herondersoek, en altyd in die innigste menslike terme.

Dit behoort tot die letterkundige werke van ons tyd waarvan ’ n mens met volle vertroue kan sê dat dit ver verby dié tyd sal bly leef.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.6cm; W: 14cm; H: 1cm

Weight

0.24 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details