Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Mattewis en Meraai: Die vroeë jare - Mikro

Mattewis en Meraai: Die vroeë jare - Mikro

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Rooisteenhuisies, peperbome, sand, warmte - dis Gonnakolk. Bedags wei hoenders en donkies in die hoofstraat; saans kom die melkbokke daarlangs huis toe. Hier maak jy jou hond nie vas nie en snags sluit jy nie jou deure nie. 

En op Gonnakolk het "die liefde mos mooitjies op ’n goeie dag sy intrek geneem."Die liefde tussen Mattewis en Meraai.

Meraai het voor Mattewis grootgeword. Lank, baie lank het sy hom op ’n afstand bewonder, snags alleen-alleen met hom in haar kamer "gesels". Hy met sy breë skouers, die hare op sy voorarms die kleur van nasomerheuning. ’n Netjiese man, maar swaar ter tale.

En sy? Sy met die twee lelike, puntige moesies op die gesig, kom rug en bakbene, maar tog darem vlytig en kunstig met die naaimasjien. Sou ’n man soos Mattewis haar ooit raaksien?

Hoe dit gekom het dat Maatjie Visser tóg oplaas die troumars vir hulle gespeel het, is maar een van die deerniswekkende verhale in hierdie bundel. Mikro het oorspronklik sy vertellinge oor Mattewis en Meraai se eerste huweliksjare saam met ander sketsnovelles oor vier bundels heen versprei. Nou is die verhale versamel en kan ’n mens sonder boek-neersit jou hart ophaal aan hulle lotgevalle.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.8cm; W: 14.3cm; H: 1.8cm

Weight

0.34 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details