Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Marthinus se roem - C.M. van den Heever

Marthinus se roem - C.M. van den Heever

Regular price R 65.00 ZAR
Regular price Sale price R 65.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Marthinus Streber is ’n "strewer-" figuur en idealis wat matriek in die derde klas slaag. Op universiteit maak hy geen hond haar-af nie en uiteindelik beland hy as klerk in die koöperatiewe winkel op Koppiesburg. Hoewel Marthinus nie slim genoeg vir universiteit is nie, streef hy om hoër te styg in die lewe. Deur sy eie konkelary werk hy hom op tot bestuurder van die koöperatiewe winkel.

In Marthinus se Roem sien ons Marthinus Streber wat na bekendheid en roem streef. Hierdie sug na roem, wat ’n allesoorheersende obsessie is, lei daartoe dat hy voorsitter word van al wat komitee is en hy uiteindelik burgermeester van Koppiesburg word. Omdat dié strewe na roem geen perk ken nie, trou Marthinus met Dolores. Sy sal eendag ’n stewige erfporsie ontvang. Maar alles gaan nie altyd voor die wind met Marthinus nie...

In Marthinus se Roem gee die outeur die leser ’n geestig-satiriese beskrywing van ’n egoïs se holle roem. As idealis het Van den Heever ’n groot afkeer aan alles wat vals, hol en oneg is. Op speelse wyse vertel hy van Marthinus se opgang en ontnugtering en deurgaans hou hy hom aan die hekelende toon wat dié werk tot iets fris in Afrikaans maak.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:22cm; W: 14cm; H: 1.2cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details