Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Maasdorp se drie musketiers - Stella Blakemore (Maasdorpreeks #6)

Maasdorp se drie musketiers - Stella Blakemore (Maasdorpreeks #6)

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Breggie Landsberg en Heloïse Malan, Maasdorp se twee woeligste en slordigste meisies, word gestraf omdat hulle ‘n „onvergeeflike” sonde gepleeg het: hulle moet vriende maak met Daniëla Lategan, die voorbeeldigste en netjiesste meisie in die skool. Die twee besluit egter om die sedige Daniëla vir goed ‘n les te leer, maar ongelukkig (en tot albei se verbasing!) kan Breggie se vindingryke brein nie gou genoeg aan ‘n plan dink nie. Hulle ontnugtering word groter toe hulle ontdek dat daar onder Daniëla se beskeie en onberispelike voorkoms ‘n duiweltjie skuil en dat sy geen gelyke het nie in die praksering van oorspronklike en verstommende streke.

Die drietal word boesemvriendinne en stig die orde van die Drie Musketiers. Die ganse Maasdorp word op horings geneem met hulle kreet:

Een vir Almal en Almal vir Een!

Dis nie net die Drie Musketiers wat hulle in ‘n groot verknorsing bevind nie; ook Kobie Malan, die liefling van almal, kom in die gedrang. Maar Maasdorp se Drie Musketiers sorg tog ten slotte dat die katastrofe nie noodlottige gevolge het nie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:23cm; W: 14cm; H: 2cm

Weight

0.36 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details