The Story Station
Liefde loop ver: Liefdesverhale deur mans - Saamgestel deurJeanette Ferreira (First edition)
Liefde loop ver: Liefdesverhale deur mans - Saamgestel deurJeanette Ferreira (First edition)
Couldn't load pickup availability
As 'n man 'n vrou liefhet...
Jeanette Ferreira het 'n aantal mans gevra of hulle kans sien om 'n liefdesverhaal te skryf. Liefde loop ver is die resultaat: 'n opwindende versameling van 29 liefdesverhale deur mans wat, op een na, spesiaal vir hierdie bundel geskryf is. Die vele kante van die liefde word verken vanuit die man se perspektief: versugting, begeerte, onmag, verydeling en verlies. En gelukkig ook: daardie verheerlikte staat van beantwoorde liefde.
Lesers, veral vroulike lesers, wat wonder of liefde, erotiek en romantiek vir 'n man een en dieselfde ding is, sal dié verhale met verrassing en plesier lees.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 14cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.34 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






