Liedjies uit ’n towerfluit - Izak de Villiers
Liedjies uit ’n towerfluit - Izak de Villiers
Liedjies uit ’n towerfluit is ’n boek van feeste en vieringe. Dit is soos ’n feesoptog deur die gewone leefwêreld van elke mens, deur die strate van stede, tot by die stad van god.
Soos elke optog is dit vol humor, maar ook erns. Speels, maar ook spitsvondig. Dit bevat elkedagse waarhede, maar is ook ’n spieël van die ewigheid. Die aanslag is lig, maar die boodskap slaan soms soos ’n voorhamer.
Hierdie essays het as SARIE-agterblaaie verskyn - ’n gewilde rubriek wat Izak de Villiers vir baie jare hanteer het en hom besonder geliefd gemaak het by talle lesers.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2cm; W: 13.7cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.26 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.