Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Leierskap wat werk - John C. Maxwell

Leierskap wat werk - John C. Maxwell

Regular price R 54.00 ZAR
Regular price Sale price R 54.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Waarvan droom jy? Wat doen jy in jou wildste drome? Wat staan tussen jou en daardie droom? Die antwoord is leierskap. Alles word deur leierskap gemaak of gebreek. Maar om leierskap te verstaan en dit inderdaad te doen, is twee verskillende dinge. Wat die deurslag gee, is karakter. Jou karaktertrekke aktiveer en bemagtig jou leierskapsvermoë – of staan in die pad van jou sukses!

Deel van 'n leier se ontwikkeling kom uit die leer van die werke van leierskap, want dit is die gereedskap wat jou leer hoe leierskap werk. Maar leiers is effektief as gevolg van wie hulle van binne is – die eienskappe wat hulle as mense maak wie hulle is. Om die hoogste vlak van leierskap te bereik moet jy hierdie karaktertrekke van binne na buite ontwikkel.

As 'n mens na alle groot leiers kyk, sal jy sien dat hulle oor die 21 kenmerke beskik wat in hierdie boek vervat is. As jy die leier kan word wat jy van binne behoort te wees, sal jy die leier kan word wat jy na buite wil wees. En wanneer dit gebeur, sal jy enigiets in hierdie wêreld kan aandurf.

John C. Maxwell is een van die wêreld se mees gerespekteerde gesaghebbendes op die gebied van leierskap. Hy is die stigter van die INJOY-groep, 'n organisasie wat mense help om hulle volle persoonlike en leierskapspotensiaal uit te leef. Sy bekendste boeke sluit in: Maak elke mislukking 'n tree na sukses, 21 Onweerstaanbare wette van leierskap, en Word die leier wat jy kan wees.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:17.7cm; W: 12.6cm; H: 0.9cm

Weight

0.18 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details