Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Kruissteek-borduurwerk: ’n Suid-Afrikaanse handleiding - Jan Eaton

Kruissteek-borduurwerk: ’n Suid-Afrikaanse handleiding - Jan Eaton

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
  • Die mees omvattende, praktiese en kleurvol geïllustreerde handleiding vir hierdie gewilde borduurtegniek
  • Meer as 50 oorspronklike projekte wat wissel van tradisionele merklappe, Kerskaartjies en -versierings, tot kussings, sakke, tafel- en bedlinne
  • Elke projek word vergesel van ’n volkleur telkaart en ’n omvattende sleutel tot die kleure wat gebruik is
  • Meer as 200 aanvullende patrone vir volledige ontwerpe, alfabette, randjies en motiewe - meer as 100 in volkleur
  • Gedetailleerde aanwysings oor die keuse en gebruik van materiaal en toerusting, hoe om die basiese steke te werk en ’n telkaart te volg, asook advies oor die raam van borduurwerk
  • Opwindende idees om ontwerpe aan te pas of saam te voeg, aanwysings om jou eie telkaarte te maak en kruissteekontwerpe aan te pas vir naaldgaas-, kleurbrei- en filethekelwerk.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 17.9cm; W: 21.6cm; H: 1.3cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details