Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Klein kring van die liefde - Ela Spence (First edition)

Klein kring van die liefde - Ela Spence (First edition)

Regular price R 39.00 ZAR
Regular price Sale price R 39.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In Vrou uit die Vreemde het die gewilde Ela Spence die leser laat kennis maak met dokter Ronnie Nel en sy Franse vroutjie wat hulle op Donnacille, ’n klein Karoodorpie, kom vestig. Op Donnaville woon daar egter ook ander mense wie se lewens op besondere wyse ineengestrengel is met dié van die Nels - onder andere Carel Theron, die eensame wewenaar-dokter; die tandarts, Piet Rossouw, en sy jong vroutjie wat nooit kan moeder word nie; Mollie Heunis, vrou van die rykste boer in die distrik, maar onvergenoegde mens; en Wilma Davel, die jong dokter wat na Donnaville toe vlug om te ontsnap van die pynlike herinnerings van haar verloofde se skielike dood. Die skryfster se simpatieke pen toon deur hierdie karakters hoe nou verbonde elke mens aan sy medemens is, en dat die blywendste geluk slegs dié dinge is wat ingesluit word deur elke 'klein kring van die liefde'. 

'Klein Kring van die Liefde' is ’n onvergeetlike vertelling, ’n kleurvolle mosaïek van verhale-in-’n-verhaal, wat opnuut bewys lewer van Ela Spence se vaardigheid as skryfster van besondere liefdesverhale.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.5cm; W: 14 cm; H: 1.4 cm

Weight

0.35 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details