The Story Station
Keerkring van die hart - Ena Murray (First edition)
Keerkring van die hart - Ena Murray (First edition)
Couldn't load pickup availability
Kas Burger het vir Liesel Dempers liefgehad maar dit was ’n hopelose liefde want sy was Faan Dempers, sy werkgewer, se dogter en hy was maar net ’n ingeskrewe klerk in haar pa se prokureursfirma. En Liesel het op hom neergesien want hy was maar net ou Joop Burger se seun wat in die platdakhuisie in die onderdorp gewoon het. Sy was verlief op Rob Rabe, die bedorwe seun van die ryk Rabes.
Liesel se vriendin, Marlise, het op haar beurt vir Kas liefgehad maar Kas het gesê: „Daardie platdakhuisie is my huis. Nou weet jy.”
„Ja, nou weet ek jy is die snobseun van ’n dierbare ou man in ’n platdakhuisie,” het sy gesê.
En toe Liesel later na Kas se nuwe huis gaan kyk het, het sy gesê: „Is jy nou tevrede dat ou Joop se seun ook ordentlik kan lewe?”
Maar ou Joop het hartseer gesê: „Vandag skaam ou Joop hom vir sy seun. Die lap op die broek is weg maar die lap op die hart het gebly, en dis ’n lap wat jy self aangewerk het.”
So het ou Joop sy seun dié dag betig, wyse ou Joop wat gesê het: „’n Man is ’n man en ’n vrou is ’n vrou... en basta.”
Die ryke en die arme is altwee maar net mense en die enigste ware rykdom is die liefde. Dit is die boodskap van hierdie aangrypende verhaal van Ena Murray.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
22cm; W: 14cm; H: 2cm
Weight
Weight
0.31 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.