Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Kapers van die dood - Wolfgang Ott (First edition of the Afrikaans translation)

Kapers van die dood - Wolfgang Ott (First edition of the Afrikaans translation)

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Dit is die verhaal van die seeman Teichmann van die haringboot Albatros. As die oorlog kom, word hy gedwing om vlootsoldaat te word. En as die stryd op sy hewigste is, is hy bemanningslid van ’n duikboot. So begin sy lewe "onder die water" - ’n lewe waarin vrees oorheersend is. Die verskriklike vrees van lê en wag vir die dieptebomme, die torpedojaers, om te hoor hoe die ontploffing steeds nader aan die dun staalromp beweeg en hulle in die ruim rondgooi.

Teichmann beleef verliese wat om persoonlik diep raak - makkers word voor sy oë weggeruk en hy moet sien hoe sterk mans soos kinders huil as die vrees vir ’n watergraf te groot word. Hy moet toekyk as hy en sy bevelvoerder dae lank magteloos in ’n reddingsvaartuigie ronddryf nadat hulle skip gekelder is, terwyl die offisier se oë deur verwoede seemeeue uitgepik word.

Tog bly die verhaal nie steek in die persoonlike wedervaringe van een seeman nie. Dit word algaande ook ’n beeld van die Duitse duikbootoorlogvoering in die Tweede Wêreldoorlog en die verskriklikheid daarvan. Dit is ’n felle aanklag teen die moderne romantisering van hierdie soort oorlogvoering. Mense se motiewe en (on)menslikheid word genadeloos oopgevlek - hoe diep hulle kan haat, hoe hulle ’n oorlog kan voer sonder om te haat, hoe verwoestend die mens die masjien ingespan het en ook hoe hy uiteindelik in homself kan rebelleer teen hierdie sinlose bloedvergieting en vernietiging van menselewens. 

Kapers van die Dood is ’n skitterende oorlogsroman wat reeds in sewentien tale vertaal is.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.6cm; W: 14.1cm; H: 2.7cm

Weight

0.45 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details