The Story Station
Judaskus - Rudie van Rensburg
Judaskus - Rudie van Rensburg
Couldn't load pickup availability
IEMAND SE BEENDERE LÊ OP 'N STORTINGSTERREIN...
Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posseël-meevaller weens nóg 'n sterfte, moet hy uitwerk waarom 'n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word.
Is dit alles dalk nié 'n doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie? Wie kan die verraaier in hul midde wees – die een met die vlymskerp broodmes?
Elke warm leidraad lewer 'n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie...
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 2.5cm
Weight
Weight
0.35 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





