Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Jagters van die duine - Jan J. van der Post

Jagters van die duine - Jan J. van der Post

Regular price R 49.00 ZAR
Regular price Sale price R 49.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die tyd van die groot water

Die tekeninge in hierdie boek is deur die skrywer self gemaak in die Boesman-idioom soos hy dit leer ken het. Hy sê daarvan:

’n Boesmantekening is meestal ’n verhaal-in-prente waarmee die tekenaar sy jagtersvernuf wil verkondig. So nie, vertel hy ’n storie wat volgens hom uniek is - soos die Dorslandtrek of die Tyd van die Groot Water - dus ook maar om te spot teenoor ander wat nie daarvan weet nie.

Een pyl in ’n tekening wil sê dat die tekenaar gaan jag het, twee dat die dier omgesit het of op ’n ander manier moeilikheid veroorsaak het, drie dat die prooi platgetrek is. Spoortjies wat van mekaar wegstaan, dui op die gesukkel as gevolg van die dier se sluheid; spoortjies skuins after mekaar verkondig die jagter se vermoë om ’n spoor ver te volg sonder om dit byster te raak; spoortjies langs mekaar beteken dat die dier ingehaal is.

Is daar behalwe die dier een of meer groot mense naas ’n groepie kleineres op die tekening, hemel die jagter op sy eie sukses op terwyl hy die ander verkleineer. Die maag en boude word groot geteken, sodat almal kan sien dat die mense vet is - danksy die tekenaarverteller se uitsonderlike jagvermoë.

In ’n tekening van ’n vreugdedans het die mense vingers  - dan klap hulle immers hande. In die geval van ’n ernstige of treurige dans word die hande sonder vingers, d.w.s. "stil", geteken. Ook met ’n tekening van ’n dans  wil die tekenaar eintlik maar sê dat hy beter en langer as enigiemand anders gedans het.

Tekeninge net ter wille van die mooi - van blomme, ’n sonsondergang of ander mooi natuurdinge - het ek nie by die Boesmans teëgekom nie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.7cm; W: 13.9cm; H: 1.4cm

Weight

0.34 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details