In stede van die liefde - Etienne van Heerden (First edition)
In stede van die liefde - Etienne van Heerden (First edition)
In hierdie land is ons gedoem om soos toeriste te lewe. Ons toer deur mekaar se ruimtes met behoedsame kamera-oë as verweer.
Ná die hartomleidings moet Christian Lemmer deurentyd sy oog op die "varksnoet" hou; op die ongehoorsame hart, die benoude vuis in sy linkerbors.
Op Stellenbosch is sy naweekgesin: Christine met die vreemde verlange in haar; Siebert wat sorg vir opskuddings. In die Goudstad is sy besigheid, africart.com, wat hom neem na stede van die liefde: New York, Berlyn... Maar daar is ook die geheime woonstel in Seepunt en die gruwel van Harare, waar hy op die spoor van méér as artefakte loop.
In die middelpunt is Lewis Stores se jaarlikse Suiderkruisderby op Matjiesfontein met sy amper magiese wedvlugduifkultuur en eksentrieke karakters: Miss Edelweiss, musiekonderwyseres, wat die vlaktes met haar metaalverklikker bewandel. En Snaartjie, dogter van Piet Windvogel, draadspanner en lekeprediker, sy wat selfs die duiwe met haar vioolspel betower.
Tussen die verskyning van die "rotmotor"op die N2 na Stellenbosch en die Pister op Matjiesfontein, verdwyn Snaartjie en ontvou ’n intrige wat hede en verlede bind tot ’n fassinerende eenheid.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 22.7cm; W: 15.8cm; H: .3.6cm
Weight
Weight
0.9 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.