Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Hoopvol - Derick van der Walt

Hoopvol - Derick van der Walt

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ben word koud. Sy mond voel skielik droog.

Hy kyk na die foto teen die varsproduktemuur.

Sy blik is vasgehaak op die man heel regs op die foto. Hy vat versigtig met sy vinger aan die man se gesig. Hy het ’n pa.

Regte pa.

“Dink jy ons is te slapgat om iets weg van hierdie dorp af te waag?” vra Liefie terwyl sy haar lang, bruin bene in die sonlig uitstrek.

“Hoekom het ons nie ook verlede jaar na matriek op ‘n trein geklim en gaan kyk wat ons op die eerste die beste dorp anderkant Hoopvol gedoen kan kry nie?”

Nathalie kyk na die druiweprieël wat die dak van die hotel se binnehoftuin byna toegerank het.

“Dalk wou ons nie,” antwoord sy. “Miskien is dit bedoel dat party mense op sulke plekke soos Hoopvol moet lewe.”

Hoopvol is die aangrypende verhaal van Ben wat ná ‘n traumatiese gebeurtenis by sy huis in Johannesburg blindelings op ‘n trein klim om die pa te gaan soek wat hy nooit geken het nie. Dis ook die storie van Nathalie se uitsiglose lewe op ‘n dorpie in die Karoo. Op verrassende wyse word dié stories een.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:21.1cm; W: 13.7cm; H: 1.7cm

Weight

0.26 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details