Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Hilaria - Etienne Leroux

Hilaria - Etienne Leroux

Regular price R 70.00 ZAR
Regular price Sale price R 70.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Hilaria is ’n vervolg op die veelbesproke roman van Etienne Leroux Die eerste lewe van Colet. Dié boek is by sy verskyning geroem en verguis, geprys en verag. Maar oor een ding het die kritici saamgestem: dit was ’n gewaagde, maar eerlike, suiwere werk.

In hierdie nuwe boek ontmoet ons verskillende van die karakters uit die eerstelingwerk, maar die sfeer van dié boek is anders, die handeling verskillend, die sielkundige benadering dieper en die taal sterker.

Ook Hilaria sal ’n veelbesproke boek wees en ons verwag opnuut roem en verguising, veragting en lof. Hoekom? Omdat Leroux reguit praat oor dinge wat in beskaafde kringe alleen op fluistertoon bespreek word. Dit is die boek van ’n eerlike skrywer en dit vervul die beloftes waarvan sy eerste boek so vol was.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.8cm; W: 14.3cm; H: 1.6cm

Weight

0.28 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details