Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Hartstories: Huis toe met ’n ligter tred - Amore Bekker (First edition)

Hartstories: Huis toe met ’n ligter tred - Amore Bekker (First edition)

Regular price R 74.00 ZAR
Regular price Sale price R 74.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die beste saamrystories uit Tjailatyd

"As ek die koerant oopmaak, is dit meestal slegte nuus. Tog, as ek by die voordeur uitstap en die strate invaar, ervaar ek vriendelikheid, verdraagsaamheid en vrolikheid. Dié boek bevat wonderlike, ware stories oor wat elke dag in ons land gebeur."
– Amore Bekker

Op haar gewilde program Tjailatyd op RSG het Amore Bekker luisteraars gevra: deel jul saamrystories met my. Die reaksie? ’n Vloedgolf verhale vanoor die hele land en selfs uit die buiteland: oor taxi’s, die Camino, die Helderberg se laaste vlug, verpaste treine, onwaarskynlike rylopers, ontmoetings by rooi robotte en selfs kalfies wat huil.

Van Alberton en Merweville tot Roodepoort en Wellington het mense hulle harte oopgemaak. Daar is stories oor eerste liefde, verbode liefde en naasteliefde; stories oor die lewenspad en die draaie waarop dit jou soms vat, maar bowenal stories van mense met ’n hart vir hul medemens.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.4cm; W: 13.8cm; H: 1.8cm

Weight

0.26 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details