Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Hanna - Rachelle Greeff

Hanna - Rachelle Greeff

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Hanna is ’n kleremaker, een wat eerder praat met mooi lappe as met woorde.

Mettertyd ontdek sy stilbly het ’n manier om mens van kop tot tone toe te spin. 

Albei haar kinders, Wim en Anja, swerf in die buiteland. Tog verbeel sy haar sy't geleer om ook hierdie allenigheid te besweer.

Wanneer Wim terugkeer na Suid-Afrika, berei Hanna met groot liefde ’n besondere feesmaal. Maar dié aand val haar lewe aan skerwe, en die letsels van hierdie gebeure lei haar op ’n eensame pad terug na haar verlede in: na haar oupagrootjie se afgesonderde vuurtorings aan die Kaapse kus, en haar kinderjare in die Karoo. Die na-trillings van ’n persoonlike trauma tydens die 1969-aardbewing ruk haar weer ’n keer tot stilstand, en sy trotseer oplaas die heimwee wat in haar hart woon sedert Ville, haar man, haar verlaat het.

Op ’n boeiende wyse verweef die bekroonde skrywer Rachelle Greeff die donker geheimenisse van een vrou se swye met die geskiedenis van ’n gekwelde land. Hanna is ’n verhaal van hoop en heling.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 1.7cm

Weight

0.41 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details