Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Griet skryf ’n sprokie - Marita van der Vyver

Griet skryf ’n sprokie - Marita van der Vyver

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Wat bly oor, wonder sy bedruk, om die lewe die moeite werd te maak? Sigarette gee jou longkanker, dagga maak jou dom, koffie gee jou hartaanvalle, sjokolade maak jou vet, sonskyn gee jou velkanker, alkohol maak jou lewer klaar, geld gee jou slapelose nagte, grimering maak die feministe kwaad, swangerskap gee jou spatare, politiek maak jou moedeloos en seks gee jou Aids. Sy kan haar kinders seker nie kwalik neem dat hulle geweier het om gebore te word nie.

Mans pleeg selfmoord op die manier wat hulle kos maak - dramaties en morsig - Seker omdat hulle weet hulle hoef nie agterna skoon te maak nie. Daar sal altyd ’n vrou wees om dit te doen.

Ek het gedog George is ’n genie! ’n Filosofiedosent - how lucky can a girl get?... Toe vind ek uit hy wil nie ’n muse hê nie - hy wil ’n ma hê. Iemand om die gate in sy onderbroeke heel te maak. 

Die jongeling is nie so onskuldig soos hy lyk nie, het sy gedink terwyl sy tong oor haar haakskeen en sy hande oor haar bene gly, van haar enkels tot bo by haar dye en terug tot by haar enkels. Sy het gevoel soos ’n insek wat deur ’n engel gevang is, wriemelend op die vloer...

"Hoe kan jy skryf as jy nie die wêreld verstaan nie?" het George haar verwyt. 

"Hoe kan ek die wêreld verstaan as ek nie skryf nie?" was haar verweer.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 14.4cm; H: 1.6cm

Weight

0.34 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details