Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Godsdienste van die wêreld - Struik

Godsdienste van die wêreld - Struik

Regular price R 70.00 ZAR
Regular price Sale price R 70.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Hierdie handboek bied aan die leser ’n duidelike en omvattende gids deur die geskiedenis van die religieë van die wêreld. Met behulp van artikels, kaarte, foto's en illustrasies word die soeke van die mens na ’n godheid of oorsprong uitgebeeld.

Die boek is in sewe verdeel:

  • Die ontwikkeling van godsdiens 
  • Antieke religieë (Versameling gevallestudies van o.a. die Zoeloes en die Aborigines)
  • Lewende religieë van die Ooste (Hindoeïsme, Boeddhisme, Parse, Chinese religieë...
  • Mense van ’n Boek (Judaïsme, Islam)
  • Religie: of die vervulling van religie (Christendom)
  • Vinnige feitevinder

Met die oogmerk om elke "geloof" duidelik en objektief uit te beeld, het sowat 50 vakkundiges van verskillende lande bydraes gelewer.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:23cm; W: 17cm; H: 4cm

Weight

1.05 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details