Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Glimlag - Kerneels Breytenbach (First edition)

Glimlag - Kerneels Breytenbach (First edition)

Regular price R 40.00 ZAR
Regular price Sale price R 40.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die Sakevrou van die Jaar word vermoor. Trens Phillips, ’n popmusikus wat hom ook soms met ondersoekende joernalistiek besig hou, kry opdrag van die koerant  "Ons Stem"  om die moord te ondersoek. 

 

Phillips gesels met prof. Buks Mills, hoogleraar in Verwoerdstudies en dronklap-eggenoot van die vermoorde twee nabootsers van die country-sangeres Cora Marie. Hy ontmoet Jaap Schvantz, die direkteur van die Departement van Samewerking en Ontwikkeling wat sy honde in sy personeel laat dien en salaris trek het.

 

Hy kom af op die geheime kultuurorganisasie, die Hiëargie van Betroubaarheid, en sy sinistere ondergrondse vertakking, die Harry van der Spuy-tendens. En dan is daar die skoonheidskoniging Quarta Prins, wat dadelik deur Trens beskou word as die hoofverdagtte, en sy hele lewenspatroon versteur. 

 

Dis moeilk om musiek te maak, moordenaars te soek en verlief te wees, alles op dieselfde tyd. Glimlag is ’n sterk voortstuwende, moderne roman.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 44cm; W: 21cm; H: 1.8cm

Weight

0.35 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details