Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Fiela se kind - Dalene Matthee

Fiela se kind - Dalene Matthee

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar "toebetrou" een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ’n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het.

Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon ’n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Die vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry.

En jare later is dit die vraag wat Benjamin/Lukas self vra; Wie is ek? Hy móet weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het, nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.

Aan die hart van Fiela se kind, Dalene Matthee se tweede groot roman uit die Knysna-boswêreld, lê ’n donker ondeurskoubare raaisel. Dit is ’n boek met ’n gevoel van waarheid, vol wysheid en warmte. ’n Waardige opvolger vir Kringe in ’n bos.

We are currently in the process of uploading more photos of products onto the website. If you are interested in this book, and would like us to send you more photos of this item, please contact us at info@thestorystation.co.za

Condition

Good (G): I’m an averagely used and worn book, but I have no loose, torn, damaged or bent pages.

Dimensions

L: 18cm; W: 11m; H: 2.4cm

Weight

0.24 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details