Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Ester - Kerneels Breytenbach (First edition)

Ester - Kerneels Breytenbach (First edition)

Regular price R 95.00 ZAR
Regular price Sale price R 95.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Konstabel Bentley sal tot op sy sterfbed vertel dat sy vir hom gelyk het soos die boegbeeld op ’n outydse seilskip - "beeldskoon. Haar rok wat om haar knie in die ligte briesie beweeg. Waar ek gestaan het, het dit gelyk asof sy bo-oor ons koppe kyk, haar oë op die toekoms gefokus."

’n Ontmoeting in 1940 tussen Dr D.F. Malan en ’n Duitse spioen, mev Thyra Denk, is die inspirasie vir hierdie meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. 

In 1946 kry Dieter Bergman, ’n senior polisieman, instruksies om mev Denk per trein te vergesel van Windhoek na Kaapstad, waar sy voor ’n Gekose Komitee van die Parlement moet getuig. As daar bewys kan word dat Malan met die Nazi's meegewerk het tydens die Tweede Wêreldoorlog, kan hy van hoogverraad aangekla word en sal dit die einde van sy politieke loopbaan beteken.

Tussen die privaat ruimtes van die kompartemente en die kommunale ruimtes van die gange en die eetwa speel daar tydens hierdie lang treinreis ’n donker, spanningsvolle maar ook sensuele verhaal af. Onstaan daar nuwe gevoelens van agterdog én van vriendskap, vlam wellus én liefde op, word die gereg gehandhaaf. En gedwarsboom...

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.2cm; W: 13.7cm; H: 2.4cm

Weight

0.36 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details