Skip to product information
1 of 7

The Story Station

En die lekkerste deel van dood wees - Harry Kalmer (First edition)

En die lekkerste deel van dood wees - Harry Kalmer (First edition)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

En die lekkerste deel van dood wees is ’n moordstorie met vyf kante.

"Liewe Dak, ek skryf maar vir jou, want ek het niemand anders om mee te praat nie," skryf die 73-jarige Magdalena Otto ’n paar maande voor sy wreedaardig vermoor word. ’n Sinlose moord wat uiteindelik vir haar ’n spreekbeurt gee. Want Magdalena se nagelate briewe sê meer oor haar liefde vir die lewe as oor haar dood.

Haar moordenaar, Basil Apollis, vertel sy lewensverhaal op band.

Haar seun, Kobus, skryf elke jaar op haar verjaardag vir sy dogter ’n brief wat hy nooit pos nie.

Haar kleindogter, Camilla, is in rehab in die VSA.

Maar haar stil, onaardse man, Isak, weet dat die stories baie verder reik as wat ons besef. Terug na ons ouers en grootouers, en vooruit na ons kinders en kleinkinders. Op ’n manier wat ons nooit regtig sal verstaan nie, en ook nie kan beheer nie.

Daarom is En die lekkerste deel van dood wees meer as net ’n moordstorie - dis ’n viering van die lewe self.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 1.6cm

Weight

0.25 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details