Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Droomwa - Barrie Hough

Droomwa - Barrie Hough

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

"Ma-hulle is nog weg toe ek by die woonstel aankom. Lappies hink agter my aan. Ek gaan sit op Pa se leunstoel en staar na die akwarium. Die suustof gons eentoning. Ek maak my oë toe. Dit voel of ek dryf.

"Ek dryf in water. Dis lou. Toe ek my oë oopmaak, sit ek in die Buick. Sy's vol water. Die paneelkissie is oop. Wier groei dig daaruit. Op die paneelbord is helder see-anemone. Hulle voelhorings wieg in die water. 'n Engelvis swem voor my gesig verby. Ek steek my hand uit. Hy woerts weg. Langs my agter die stuurwiel sit 'n figuur in groen verbande toegewikkel. Dit lyk of hy al lank onder die water is. Eendmossels klou aan die verbande. Die hande is nie toegedraai nie. Tussen die vingers en op die naels is groenspaan aangepak. Agter op die hande bult die are. Dis Pa se hande..."

Vir Paul van Zyl is sy standerdvyfjaar 'n grootwordjaar. Hy leer dat mens die verlede nie kan terugroep nie. Dat dit wat verby is, onherroeplik en vir ewig verby is. Dat dit wat gedoen is, ewe onherroepelik gedaan is. Hy leer om afskeid te neem, en om verantwoordelikheid te neem vir wat hy gedoen het. Maar boenwal leer hy aanvaarding.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:21cm; W: 13cm; H: 1cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details