Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog - Carel van der Merwe (First edition)

Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog - Carel van der Merwe (First edition)

Regular price R 280.00 ZAR
Regular price Sale price R 280.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Aan die einde van 1896, enkele jare voor die Anglo-Boere-oorlog, het die 26-jarige wewenaar en Transvaalse koerantman Eugène Marais na Londen vertrek om in die regte te gaan studeer. Hier het hy oënskynlik tot in die doodsnikke van die oorlog gewoon.

Oor hierdie lewensjare van een van Afrikaans se beroemdste letterkundige figure is baie min bekend. Leon Rosseau sê in sy baanbreker-lewensverhaal oor Marais, Die Groot Verlange (1974): "Tensy ontdekkinge gemaak word wat ’n mens jou op die oomblik kwalik kan voorstel, sal dit altyd onmoontlik bly om ’n samehangende relaas van Marais se vyf jaar in Europa te gee."

Hierdie ontdekkings en nog baie meer is nou gemaak. In Donker Stroom word onthul presies waarmee Marais hom koort voor, tydens en na die bitter Stryd tussen Boer en Brit besig gehou het, ’n verstommende verhaal wat ’n mens jou skaars kan indink. Was Marais die onkreukbare patriot en joernalis wat sy biograwe van hom gemaak het, of is hierdie Afrikaner-ikoon ook deur die donker stroom van die tydsgees meegesleur?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

22.1cm; W: 15.2cm; H: 4.2cm

Weight

0.74 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details