Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Die vrou in die koninkryk - Laura Steyn (First edition)

Die vrou in die koninkryk - Laura Steyn (First edition)

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die vrou in die koninkryk is 'n bundel boodskappe wat spesiaal saamgestel is vir gebruik by wyksbyeenkomste en vrouebidure. Helder en betáblik skryf Laura Steyn oor 'n groot verskeidenheid onderwerpe wat elke vrou sal raak.

In die eerste deel leer ons God opnuut ken, terwyl die tweede deel gewy word aan boodskappe vir die kerklike feeste en ander spesiale geleenthede. Die derde deel handel oor die plek van die vrou in die koninkryk. Hier word onder andere onderwerpe bespreek soos:

  • Gasvryheid
  • Die vrou as tuisteskepper
  • Die vrou en haar keuses

By die lees van die boodskappe word dit vir die leser duidelik dat elke vrou 'n klein maar belangrike skakel is in die groot ketting van God se plan met al sy mense.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:21.2cm; W: 13.8cm; H: 0.5cm

Weight

0.15 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details