The Story Station
Die Uile in die wildtuin - Cor Dirks ( Die Uile in die wildtuin #4)
Die Uile in die wildtuin - Cor Dirks ( Die Uile in die wildtuin #4)
Couldn't load pickup availability
Toe Philip die aand 'n luiperd op geweerlengte uit die boom platgetrek het, (Jorsie het toe al heelwat hoër gesit!) het hy gedink dat die groot avontuur van die vakansie verby was.
Maar toe besluit die Uile om wildtuin toe te gaan. En in die bosse by Letaba sou veel groter gevaar wag as 'n knewel van 'n olifantbul wat hulle bakkie verwoed rondstamp. Daar sou hulle op die spoor kom van drie uitgeslape boewe wat die veiligheid van hul geroofde goud baie waardevoller ag as die lewe van vyf jong seuns...
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 19.1cm; W: 12.7cm; H: 1.1cm
Weight
Weight
0.21 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







