Skip to product information
1 of 4

The Story Station

Die Suid-Afrikaanse boek van laslappie- en appliekwerk - Lesley Turpin-Delport

Die Suid-Afrikaanse boek van laslappie- en appliekwerk - Lesley Turpin-Delport

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die pragtig geïllustreerde Suid-Afrikaanse Boek van Laslappie- en Appliekwerk is vol goeie en praktiese advies en aanwysings oor hoe om die kuns van laslappie- en appliekwerk te bemeester.

Die grootste gedeelte van die boek bestaan uit sowat 50 individuele en opwindende ontwerpidees, en elkeen word stap vir stap met ’n volkleurfoto van die voltooide ontwerp uiteengesit. Die ontwerpe wissel van tradisionele erfstukspatrone, soos die blokhuisontwerp, tot meer eietydse voorbeelde.

Dikwels word die talle tegnieke wat in die eerste gedeelte van die boek gedek word, gekombineer. Daar is iets vir elkeen: van eenvoudige ontwerpe vir die beginner tot ingewikkelde skeppings vir die gevorderde laslappie- of appliekkunstenaar. Patroonplate van hierdie uitdagende en oorspronklike ontwerpe verskyn agter in die boek. 

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 29cm; W: 22cm; H: 2cm

Weight

1 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details