Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Die stem in die literêre kunswerk - J.C. Kannemeyer

Die stem in die literêre kunswerk - J.C. Kannemeyer

Regular price R 159.00 ZAR
Regular price Sale price R 159.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die stem in die literêre kunswerk is ’n ondersoek na die aanbiedingswyse in die poësie, prosa en drama. Hiervoor het die skrywer ’n wye keuse uit die ouer en jongste Afrikaanse literatuur gemaak. Deur indringende besprekings van bepaalde kunswerke gee hy ons ’n nuwe blik op gedigte van N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman, die verskil tussen Totius en Peter Blum en die aard van Adam Small se poësie. Hy laat ons ook anders kyk na die werk van Langenhoven, Van Bruggen en Van Melle, en veral na die jongste Afrikaanse verhaalkuns, soos ons dit by Etienne LeRoux en André P. Brink aantref. Naas besprekings van Leipoldt, Van Wyk Louw en Opperman se versdramas behandel hy ook die werk van Bartho Smit en Henriette Grové en Van Wyk Louw se radiodramas. Daarby het die keuse van voorbeelde dikwels aanleiding gegee tot vergelykings met soortgelyke werke in ander literature. 

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

22.1cm; W: 14.4cm; H: 1.6cm

Weight

0.36 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details