Die staat teen Anna Bruwer - Anchien Troskie as Elbie Lötter
Die staat teen Anna Bruwer - Anchien Troskie as Elbie Lötter
Die opvolg op Dis ek, Anna.
Met die verskyning van Dis ek, Anna destyds in 2004 het die jong meisie Anna diep in Suid-Afrikaners se harte gekruip. Nou, jare later, vind ons uiteindelik uit wat van Anna geword het…
Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oog gekyk, en toe geskiet het?
In dié roman neem Anchien Troskie weer haar pen op as Elbie Lötter, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna en ook die skrywer – worstel.
’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa – ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2cm; W: 13.7cm; H: 2.7cm
Weight
Weight
0.24 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.