Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die seuns van Bird Island: ’n Skokkende onthulling uit die hart van die NP-regering - Mark Minnie & Chris Steyn (First edition)

Die seuns van Bird Island: ’n Skokkende onthulling uit die hart van die NP-regering - Mark Minnie & Chris Steyn (First edition)

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen die prominente NP-ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid-Afrika.

’n Waaghalsige polisieman en ’n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op ’n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word. Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van mekaar af op dieselfde donker geheim. Maar die saak kry net kortstondig aandag voordat dit doodgesmoor word en verdwyn.

Dertig jaar later sit Steyn en Minnie hul bewyse bymekaar en lig die sluier oor dié skokkende gebeure — ’n verhaal van misdaad, toesmeerdery en amptelike medepligtigheid in die verkragting, en moontlik selfs moord, van weerlose kinders.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 23.4cm; W: 15.3cm; H: 1.6cm

Weight

0.31 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details