The Story Station
Die rebellie van Sloet Steenkamp - Paul C. Venter
Die rebellie van Sloet Steenkamp - Paul C. Venter
Couldn't load pickup availability
Die nuwe Arende
Die rebellie van Sloet Steenkamp is die vierde Arende-avontuur, en die eerste een wat Paul C. Venter spesiaal as boek geskryf het.
Wat as die dramatiese avonture van Sloet Steenkamp en ander bannelinge op die eiland St. Helena begin het, het ná ’n spannende trek Duitswes toe en ’n bloedige stryd teen Hendrik Witbooi se Namas, by die stilte van ’n waterput ten einde geloop.
Maar nou kom daar weer ’n oorlog. Vir Sloet en sy mense is dit die begin van ’n nuwe epiese stryd om oorlewing teen die agtergrond van ’n genadelose woestyn...
Condition
Condition
Fair (F): I may show some wear and tear but all my text pages and illustrations are present. Some non-essential pages may be missing, or my binding, jacket, or cover may be worn. I may not be much to look at, but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
L: 19.8cm; W: 12.9cm; H: 1.7cm
Weight
Weight
0.24 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






