Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die peerboom en ander verhale - Pirow Bekker

Die peerboom en ander verhale - Pirow Bekker

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Wat is die gemene deler vir hierdie twaalf verhale? Dat ’n mens in elkeen ’n faset van seuns se rypword ontdek? 

Die lewe gaan vir die seuns oop. Saam daarmee kom skuldgevoelens, die aanvoeling van wat sonde is. Botsing met ouers en maats bly nie uit nie. Die seuns in hierdie verhale vind ook die wonder van die lewe uit. Hulle vind uit hoe jy jouself kan handhaaf, wat kameraadskap is, wat liefde is.

Telkens is die natuur en ’n verskeidenheid diere ook ’n belangrike verhaalgegewe, groei dit selfs tot simbool. 

Pirow Bekker skep met nugterheid en met so min woorde helder en aangryplike werklikhede. Dit bring ’n mens weer by wat Hennie Aucamp in Bolder aangeteken het: "Dit is dus só: die eenvoud in die kunste is een van die grootste lastighede van die kritikus. ’n Ingewikkelde struktuur kan presies beskryf word; en dié metikuleuse struktuurbeskryweing kan op sigself as ’n soort evaluasie geld. Die mooi, eenvoudige ding, daarenteen, sê homself uit; is dalk nader aan 'outonoom' as die verwikkelde teks waar allerlei bygebring word om die teks toe te lig."

"Maar is die eenvoudige kunswerk werklik so eenvoudig? (Let wel: kunswerk.) Miskien geld die Peppernorm ook hier: dat wat jou boei wél die 'amount (and diversity) of material integrated' is, maar hier tergend onaantoonbaar, omday dit verborge is."

Met hierdie verhale lewer Pirow Bekker bewys dat hy, naas sy bydrae as digter en kenner van poësie, ook ons letterkunde met sy kortkuns kan verryk.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.6cm; W: 14cm; H: 1cm

Weight

0.23 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details