Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die onverdeelde uur - Anna M. Louw

Die onverdeelde uur - Anna M. Louw

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

"Waarom sou daar nie deug daarin bestaan om die misverstand tussen hart en hart na baie jare weg te ruim nie, al is die tyd reeds lank verby wanneer dit ’n verskil kan maak aan die lewens van hulle tussen wie die misverstand was?" Sterftyd het aangebreek vir die trotse Giel van Rensburg op sy eensame plaas Nooitverlaat. En die drie wat in die skemeruur om sy bed gestaan het, sou die  ou man nou vir die eerste maal werklik leer ken. ’n Hele leeftyd het hom binne die perke van ’n paar uur in die sombere woonhuis afgespeel. En daarna sou die mense wie se lewens so innig met dié van Giel verweef was, nooit weer dieselfde wees nie: Jan, sy broer, wat tevrede was met ’n nietige hoekie in die lewe waar hy van verantwoordelikhede vry sou wees; Elmien, Jan se vrou, wat Giel se geheim altyd getrou sou bewaar; Collie, haar seun, vir wie die toekoms nog veel belofte ingehou het. Want hulle het geleer dat die verlede nooit volkome uitgewis kan word nie, dat dit altyd lewendig sal bly en die bronaar van die hede is.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.8cm; W: 13.9cm; H: 1cm

Weight

0.24 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details