Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom - Marita van der Vyver
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom - Marita van der Vyver
Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ’n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én ’n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op "wittebrood" moet gaan - om mekaar beter te leer ken.
Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat ’n leesgids met
- inligting oor die skrywer
- ’n inleiding tot die roman
- literêre begrippe
- hoofstukopsommings en woordelyste
- vrae en antwoorde
- assesseringsriglyne
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2cm; W: 14cm; H: 1.6cm
Weight
Weight
0.33 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.