Die nes - Eleanor Baker (First edition)
Die nes - Eleanor Baker (First edition)
Daar’s die jong Anke wat selfmoordneigings het en flankeer met al wat man is. Daar’s André wat met blokkies speel, Bybelverse opsê en die hele wêreld se skuldlass op sy skouers neem. Daar’s die seniele mevrou Bern, die getatoeëerde en aggressiewe rokjagter Gilles, die praatasik mevrou Disard en baie ander. Maar dr. René se grootste uitdaging is die bekroonde skrywer Karoline Kerr tot wie niemand kan deurdring nie. Diep in haarself skuil sy al maande lank in ’n “nes” wat sy vir haarself geskep het.
Eleanor Baker se elfde is ’n “sielkundige roman” in die ware sin van die woord. Met fyn, amper terloopse detail laat sy ’n psigiatriese kliniek voor ons lewe: die personeel, die pasiënte, die naasbestaandes. Opvallend is andermaal die skrywer se insig in menseverhoudinge, haar vermoë om ’n sentrale beeldkompleks uit te werk en haar fyn aanvoeling vir plek en atmosfeer.
Die nes is ’n ryk geskaalde roman wat pragtig ontplooi. Hoewel dit gaan oor kwetsbaarheid en verwonding, is Die nes nooit swaarwigtig nie en besit dit al die eienskappe om Baker se allergewildste roman te word.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.8cm; W: 14.3cm; H: 2.6cm
Weight
Weight
0.37 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.